• 084 205 7452
  • hello@baroq.co.za

Vinnge Frikkie

Sale!

Vinnge Frikkie

R160.00 R150.00

750ml Vinnige Frikkie Brandewyn Liqueur – 30% Alc. Vol

Description

Frikkie word spesiaal gemaak om jou gemoed te lawe. Na ‘n lang dag se swoeg en sweet terwyl die Afrika son sak, skink jy hom. Geniet hom langs ‘n knetterende Bosveldvuur of sommer op jou voorstoep. Stadig gly die stroopsoet nektar by jou keel af en jou gemoed is vol. Hel, dis mos nou die goeie lewe. Trots Suid-Afrikaans. Hier geniet ons Brandewyn in ons moedertaal. Skielik word jy teruggebring na realiteit……Pappa, skink vir Mamma ook ‘n knertsie Frikkie.

Additional information

Weight 1.35 kg
Dimensions 23.3 × 15 × 15.5 cm
Baroq Truffle Liqueur

Praat met ons

Ons hoor graag van jou so bel of skryf gerus.

Gee ons 'n lui

Stuur 'n epos

Bestellings

We are not operational at this time. Online purchases will only be processed once the alcohol ban has been lifted. For further information please contact maritza@baroq.co.za

Got it!
X myStickymenu