• 084 205 7452
  • hello@baroq.co.za

Die Generaal Brandy – Pre Order

Die Generaal Brandy – Pre Order

R195.00

750ml Die Generaal 3 Jaar VS Potstill Brandewyn

VOORAF BESTELLINGS NOU BESKIKBAAR – AFLEWERING OKTOBER 2021

Available on backorder

Description

Die Generaal 3 jaar verouderde VS potstill brandewyn word dubbel gedistilleer in koperpotte om ‘n meer smaakvolle brandewyn met hoër vlakke van suiwerheid te produseer. Druiwe van die Kangun- en Kachet-variëteite, wat hul smaak te danke het aan die voedingsryke grond en warm droë klimaat van die Araratvallei, asook die drie jaar verouderingsproses in swart eikehoutvate, gee Die Generaal nie net sy kleur nie, maar ook sy goeie afwerking en ryk geur.

Additional information

Weight 1.23 kg
Dimensions 9 × 9 × 28.5 cm
Karamelletjies

Praat met ons

Ons hoor graag van jou so bel of skryf gerus.

Gee ons 'n lui

Stuur 'n epos

Bestellings

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18 JAAR NIE